Handel in die Indiese Oseaan het ‘n belangrike rol in die geskiedenis gespeel, en was ‘n belangrike skakel in die Oos–Wesruilhandel. Langafstandhandel in dhows en seilbote maak dit ‘n dinamiese sone van interaksie tussen volke, kulture en beskawings wat strek van Java in die Ooste tot by Zanzibar en Mombasa in die Weste. Stede en state op die Indiese Oseaankus het tweepartydig gestaan, hulle het na buite via die oseaan sowel as na die binneland hulle eie belange gehandhaaf en beskerm.
. . . Handel in die Indiese Oseaan . . .


Sedert die antieke tydperk het die Indiese Oseaan ‘n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van die Romeinse handel met Indië.
. . . Handel in die Indiese Oseaan . . .
This article is issued from web site Wikipedia. The original article may be a bit shortened or modified. Some links may have been modified. The text is licensed under “Creative Commons – Attribution – Sharealike” [1] and some of the text can also be licensed under the terms of the “GNU Free Documentation License” [2]. Additional terms may apply for the media files. By using this site, you agree to our Legal pages . Web links: [1] [2]