Die Moses Mabhidastadion is ‘n stadion in Durban, Suid-Afrika, wat na Moses Mabhida, ‘n voormalige sekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, genoem is.
Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Die stadion het tydens die Sokker-Wêreldbeker ‘n kapasiteit van 62 760 gehad.[1] Die stadion is aangrensend aan die Kings Park-stadion, in die Kings Park-sportkompleks, en die Durban-straatbaan wat gebruik was vir die A1 GP Wêreldbeker van motorsport. Dit sluit in ‘n aangrensende binnehuisarena, sokkermuseum, sportinstituut, en ‘n treinstasie.
. . . Moses Mabhidastadion . . .
-
Lugbeeld van die Kings Park-sportkompleks in 2009, links die Moses Mabhida-stadion onder konstruksie en regs die Kings Park-stadion
-
Sokkerwedstryd tussen Nederland en Japan tydens die 2010 FIFA Wêreldbeker.
-
Suid-Afrika teen Angola, Afrikanasiesbeker 2013.
. . . Moses Mabhidastadion . . .
This article is issued from web site Wikipedia. The original article may be a bit shortened or modified. Some links may have been modified. The text is licensed under “Creative Commons – Attribution – Sharealike” [1] and some of the text can also be licensed under the terms of the “GNU Free Documentation License” [2]. Additional terms may apply for the media files. By using this site, you agree to our Legal pages . Web links: [1] [2]