AF

Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes

Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in, soos die naam aandui, die weste van die Goudstad met sy kerkgebou in die voorstad Brixton. Die kerkgebou nadat dit in ‘n woonhuis omskep is. Die kerkraad in 1942 saam met ds. A.A. Venter. Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes, lank voor dit […]

Continue Reading
AF

Kyle Abbott

Kyle John Abbott (gebore 18 Junie1987[1] in Empangeni) is ‘n Suid-Afrikaanse eersterangse krieketspeler wat vir die Dolphins in plaaslike krieket speel.[2] Hy is ‘n regterarm mediumvinnige bouler. Hy het vir die Suid-Afrika A-krieketspan gespeel. Kyle Abbott Kyle Abbott in 2014 Volle naam Kyle John Abbott Gebore 18 Junie 1987 (1987-06-18) (34 jaar oud) Empangeni, Natal, Suid-Afrika Bynaam(e) Yorkerman […]

Continue Reading
AF

Noord-Germaanse tale

Die Noord-Germaanse tale verteenwoordig een van die drie takke van die Germaanse tale, ‘n sub-familie van die Indo-Europese tale, saam met die Wes-Germaanse tale en die Oos-Germaanse tale. Afgelei van Proto-Noors en Oudnoors, word dit in die drie Skandinawiese lande (Denemarke, Noorweë, en Swede), die Faroëreilande, Ysland en Groenland, sowel as deur ‘n beduidende Sweedse […]

Continue Reading
AF

Irma Stern

Irma Stern (Schweizer-Reneke, Z.A.R., 21 Oktober1894 — Kaapstad, 23 Augustus1966) was ‘n Suid-Afrikaanse kunsskilder. Vroeg in die 21ste eeu het sy die Suid-Afrikaanse skilder geword wie se werk die hoogste pryse behaal. Irma Stern Irma Stern Geboortenaam Irma Stern Geboorte 21 Oktober1894Schweizer-Reneke Sterfte 23 Augustus 1966 (op 71)Kaapstad Nasionaliteit Suid-Afrika Ouers Samuel en Henny Stern […]

Continue Reading
AF

Mabins

Mabins is ‘n landelike nedersetting in die suidooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is in die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Mabins Nedersetting Mabins  Mabins se ligging in Limpopo Koördinate: 24.378°S 30.542°O / -24.378; 30.542 Land  Suid-Afrika Provinsie Limpopo Distrik Mopani Munisipaliteit Maruleng Oppervlak [1]  • Totaal 5,02 km2 (1,94 vk. myl) Bevolking  (2011)[1]  • Totaal 3 507 […]

Continue Reading
AF

Wes-Australië

Wes-Australië is ‘n Australiese deelstaat wat die hele westelike derde van die Australiese kontinent beslaan. Die land se grootste staat het 2,1 miljoen inwoners (10% van die totale bevolking), van wie 85% in die suidwestelike hoek van die staat woonagtig is. Western AustraliaWes-Australië (Vlag van Wes-Australië) (Landswapen van Wes-Australië) Bynaam : Wildeblom Staat of die Goue […]

Continue Reading
AF

Cheb

Cheb [ˈxɛp] (Duits: Eger) is ‘n stad in die uiterste weste van die Tsjeggiese Republiek met ‘n bevolking van sowat 32 400 (in 2017). ChebEger Kaart Wapen Vlag  Land Tsjeggië  Kraj (gewes) Karlovarský kraj  Okres (distrik) Cheb  Koördinate 50°5′N12°22′O  Stigting (eerste verwysing) 13 Februarie 1061  Stadstatus Voor 11791242 Neurenbergse reg1213 Goue Bul van Eger  Oppervlakte:   […]

Continue Reading
AF

Chemiese affiniteit

In chemiese fisika en fisiese chemie is chemiese affiniteit die elektroniese eienskap waardeur verskillende chemiese spesies chemiese verbindings kan vorm.[1] Chemiese affiniteit kan ook verwys na die neiging van ‘n atoom of verbinding om deur chemiese reaksie met atome of verbindings van ‘n ander samestelling te kombineer. . . . Chemiese affiniteit . . . […]

Continue Reading
AF

Poort van die Daeraad

Die Poort van die Daeraad (LitausAušros Vartai), dikwels ook die “Spits Poort” (PoolsOstra Brama, Wit-RussiesВострая Брама, Litaus: Aštria broma) genoem, is een van die beduidendste kulturele en argitektoniese monumente in die Litause hoofstad Vilnius en ‘n belangrike bedevaartsoord vir Rooms-Katolieke, Ortodokse en Ruteense Grieks-Katolieke Christene. Die poort is in 1514 in die Renaissance-styl uitgevoer en […]

Continue Reading
AF

Germaine Schroeder

Germaine Schroeder (* 1889, † 1983 ) was ‘n Franseboekbinder. Germaine Schroeder en Jean Reutlinger in 1913 . . . Germaine Schroeder . . . Germaine Schroeder het vanaf 1913 as ‘n boekbinder gewerk[1] en het voor die begin van die Eerste Wêreldoorlog haar eerste ateljee in Parys in die Rue Denfert-Rochereau 22[2] opgerig.[2] Die […]

Continue Reading
Back To Top